20 Best Maroela Media Podcasts
Maroela Media Podcasts
Here are 20 Best Maroela Media Podcasts worth listening to in 2026.
Export Contact List1. Taaltoffie
Play
Website Apple Spotify YouTube
Ons gesels met skrywers, deel interessanthede oor boeke en luister saam na boekvoorlesings. 'Taaltoffie' word vervaardig deur Maroela Media.
Producer/Network Maroela Media
Email ****@maroelamedia.co.za
Estimated listeners
Facebook 690.5KTwitter 88.5K Avg Length 19 min Format Short form Get Email Contact Get access to full database of 2.7M podcastsCreate podcast lists, export in spreadsheet or CSV file with email contacts and start your podcast outreach in minutes.Sign Up for Free with Email Continue with Google
2. ToekomsVenster
Play
Website Apple Spotify YouTube
'ToekomsVenster' is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD's en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (****@toekomsvenster.co.za) of besoek toekomsvenster.co.za.MORE Producer/Network Maroela Media
Email ****@maroelamedia.co.za
Estimated listeners
Facebook 690.5KTwitter 88.5KInstagram 138.2K Avg Length 5 min Format Bite size Get Email Contact
3. Maroela-onderhoude
Play Video
Website Apple Spotify
Maroela Media gesels met interessante mense in die ateljee.
Producer/Network Maroela Media
Email ****@maroelamedia.co.za
Estimated listeners
Apple Reviews 4 Avg Length 12 min Format Short form Get Email Contact
4. Wêreldwys met Jaco Kleynhans
Play
Apple Spotify
Jaco Kleynhans ontleed weekliks die vernaamste internasionale nuusgebeure, en verduidelik hoe dié gebeure ons in Suid-Afrika raak.'Wêreldwys' word vervaardig deur Maroela Media.
Producer/Network Maroela Media
Estimated listeners
Avg Length 38 min Format Medium form Get Email Contact
5. Dis wie ek is
Play
Apple Spotify
Van sepies tot sang, kuns tot kreatiwiteit die Afrikaanse vermaakbedryf is ʼn interessante plek. In Maroela Media se podsendingreeks, 'Dis wie ek is', gesels ons met van die land se grootste akteurs, sangers en storievertellers oor hul pad met beroemdheid, balans en die kunste.MORE Producer/Network Maroela Media
Email ****@maroelamedia.co.za
Estimated listeners
Avg Length 34 min Format Medium form Get Email Contact
6. Net nog enetjie
Play
Apple Spotify
Kom elke week saam vir 'n bier na werk en nuuspraatjies saam met Christel, Connie en Nico. Aanbieders: Christel Cornelissen, Connie Mulder en Nico Strydom.'Net nog enetjie' word vervaardig deur Maroela Media.MORE Producer/Network Maroela Media
Email ****@maroelamedia.co.za
Estimated listeners
Avg Length 28 min Format Medium form Get Email Contact
7. Wiele2Wiele
Play Video
Website Spotify YouTube
Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in 'Wiele2Wiele' die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en handige wenke. Nicol Louw, tegniese redakteur van die tydskrif CAR, gee ook sy kundige mening.MORE Producer/Network Maroela Media
Email ****@maroelamedia.co.za
Estimated listeners
Avg Length 26 min Format Medium form Get Email Contact
8. Gesonde gesinne
Play
Apple
In dié reeks gesprekke bied ons toeganklike en praktiese ouerleiding en ondersteuning aan gesinne. Ons bespreek die fondasie van ʼn sterk gesin, deel strategieë vir opbouende dissipline en help jou om jou kind se behoeftes en gedrag beter te verstaan. Ons verskaf ook ondersteuning aan gesinne met neurodivergente kinders. Skink ʼn koppie boeretroos, en kom luister saam! 'Gesonde gesinne' word vervaardig deur Maroela Media. Die gas, Lourindi Nel, is van LearningForLife.online.MORE Producer/Network Maroela Media
Email ****@maroelamedia.co.za
Estimated listeners
Avg Length 13 min Format Short form Get Email Contact
9. Leon van Nierop se fliekresensies
Play
Apple Spotify
Leon van Nierop resenseer weekliks rolprente en televisiereekse op Maroela Media.
Producer/Network Maroela Media
Email ****@maroelamedia.co.za
Estimated listeners
Avg Length 2 min Format Bite size Get Email Contact
10. Podvoeding
Play
Apple Spotify
'Podvoeding', 'n inisiatief van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum en Maroela Media, is 'n reeks gesprekke oor die toekoms van begronde, Afrikaanse onderwys in Suid-Afrika. Daar is talle krisisse in die onderwys, maar daar is ook oplossings. Daar is hoop en die hoop is 'n omvattende opvoedingsideaal. Dink saam met ons, praat saam met ons en doen dan ook saam met ons. Saam sal ons 'n blink toekoms verseker.MORE Producer/Network Maroela Media
Email ****@maroelamedia.co.za
Estimated listeners
Avg Length 57 min Format Long form Get Email Contact
11. Koelbloedig
Play
Apple Spotify
Ons gesels in 'Koelbloedig' oor ware misdaad in Suid-Afrika. Die eerste reeks deel verskeie forensiese deskundiges en spesialiste oor misdaad en misdaadondersoeke hul ervarings.'Koelbloedig' word vervaardig deur Maroela Media.MORE Producer/Network Maroela Media
Email ****@maroelamedia.co.za
Estimated listeners
Avg Length 24 min Format Medium form Get Email Contact
12. Inkommers
Play
Apple Spotify
Die boek, 'Inkommers', deur Hans du Plessis, word voorgelees en opgeneem deur Maroela Media. Dit word deur die uitgewer as ʼn eietydse verhaal beskryf. ʼn Kroniek van die Afrikaners die familie, nie die volk nie wat al van die Groot Trek se dae af wydsbeen oor die vuil Vaal in die Vredefortkoepel boer.MORE Producer/Network Maroela Media
Email ****@maroelamedia.co.za
Estimated listeners
Avg Length 23 min Format Medium form Get Email Contact
13. #HoeNou?!
Play
Apple Spotify
#HoeNou?! is 'n insiggewende oudioreeks wat allerlei alledaagse name, gebruike, kosse en dinge op 'n pittige manier ondersoek en verduidelik waar dit vandaan kom. Die reeks word ontwikkel en aangebied deur Su-an Müller-Marais (bekende radio- en TV-aanbieder) en Gerhard van Huyssteen (professor in taaltegnologie en Afrikaanse taalkunde aan die Noordwes-Universiteit). Die reeks word moontlik gemaak deur die finansiële ondersteuning van Afrikaans.com en word tegnies versorg en versprei deur Maroela Media...MORE Producer/Network Maroela Media
Email ****@maroelamedia.co.za
Estimated listeners
Apple Reviews 8 Avg Length 13 min Format Short form Get Email Contact
14. Strandloper 2 'n vervolgverhaal
Play
Apple Spotify
In 'Strandloper 2' wag nuwe kinkels en onthullings in Bloubaai. Ná die dramatiese skote van die eerste reeks moet Dylan sy pad vorentoe vind. Mauritz staan voor ʼn lewensveranderende besluit, terwyl Nicolien se soektog na haar pa verdiep. Stefan delf verder in die geheimsinnige duikdood van Mauritz se pa, en Jack de Wet veroorsaak opnuut onmin. Te midde van die feestelikhede vir Afrikaans Amptelik 100 bars ʼn bom wat almal verstom, en die dorp skinder lustig voort. 'Strandloper 2' is ʼn radiovervolgverhaal uit die pen van Bettie Kemp en Henriëtta Gryffenberg...MORE Producer/Network Maroela Media
Email ****@maroelamedia.co.za
Estimated listeners
Avg Length 13 min Format Short form Get Email Contact
15. Strandloper 'n vervolgverhaal
Play
Apple Spotify
Onder die oppervlak van Bloubaai se rustige waters, vars lug en hegte gemeenskap, is daar woelinge en ou geraamtes in kaste wat op onmoontlike tye boontoe kom om lewens om te krap. Soos Tannie Ouvrou se verlede wat sy met haar ywerige hande probeer wegwerk, net om telkens weer deur Strandloper daaraan herinner te word. Jy sal Oom Fred en sy skaduwee Witvoet ook daar kry. Hy baklei teen hotelbaas Jack de Wet wat tradisies in die naam van vooruitgang vertrap. Daar is ʼn petisie wat probeer wal gooi, en dit skeur die dorp. Maar daar is ook dinge wat hulle saamsnoer...MORE Host Bettie Kemp
Producer/Network Maroela Media
Email ****@maroelamedia.co.za
Estimated listeners
Apple Reviews 13 Avg Length 11 min Format Short form Get Email Contact
16. Hoor hier
Play
Apple Spotify
'Hoor hier' is Maroela Media se oudioreeks met 52 voorlesings van Lizz Meiring se gunstelingrubrieke. Die reeks word moontlik gemaak deur die finansiële steun van Afrikaans.com en word tegnies versorg en versprei deur Maroela Media.MORE Producer/Network Maroela Media
Email ****@maroelamedia.co.za
Estimated listeners
Avg Length 6 min Format Bite size Get Email Contact